Vrydag 27 September 2019

SPIOEN-SPIOEN

Nuus & Politiek
Gratis

Oud-lid van 32 Bataljon het SA geheime verkoop

'n Bisarre verhaal ontvou van 'n SA spioen wat vragte dokumente aan Angola gesmous het, skryf Adri Kotzé en José Gama

VERDAG

Nuus & Politiek

Zuma se skaduwee hang oor Denel se Tsjad-transaksie

’n Transaksie van R250 miljoen waaroor SA en Tsjad haaks is, is bewimpel deur 'n "goeie vriend” van oudpres. Jacob Zuma

Nuus & Politiek

Wat sal word van die EFF as sy leiers tronk toe gaan?

Daar gaan waarskynlik min van die EFF oorbly as Malema en Shivambu tronk toe gaan, skryf Max du Preez

LAAI HOM AF, LAAI HOM AF!

Daagliks
Gratis

Laai die Vrye Weekblad-app af en lees nóg lekkerder

Gebruik ons app en lees nóg lekkerder aan ons lekkerste stories

SOMTOTAAL

Nuus & Politiek

Greta Thunberg: Opgehemel én geboelie

Greta Thunberg dui op die opkoms van 'n nuwe soort mag, skryf Adri Myburgh

Vrye Denker

Syfers praat die waarheid oor DA

Verkiesingswiskunde wys dat die DA se steun stelselmatig aan die daal is, skryf Natasha Marrian

RISSIEPIT

Nuus & Politiek

Liezl: die Bette Midler van SA politiek

Anneliese Burgess gesels met die IVP se Liezl van der Merwe oor skade, skande en oorwinning

KYK HOE LYK ONS NOU

Mense & Kultuur
Gratis

Voëlvry kom weer: 30 jaar en ons rock steeds

Dis drie dekades sedert 'n groep anargistiese Afrikaner-rockers die pad gevat het vir 'n toer, skryf Madeleine Barnard

Vrye Denker

Vir Breyten kan jy nie hashtag nie

Breyten Breytenbach word 80, skryf Azille Coetzee

POLITIEKE NOTABOEK

Nuus & Politiek

Panyaza tel tot 10 en die DA se annus horribilis

Dis nie die idee nie, dis die mense, sê Lesufi oor Solidariteit se opleidingskollege, skryf Max du Preez

HÓÉ ONS BEHOORT

Vrye Denker
Gratis

Jy is nié ’n Afrikaan net omdat jy een wíl wees nie

Die grondwetlike ooreenkoms vereis nie dat jy 'n Afrikaan is nie, skryf Piet Croucamp.

Vrye Denker

Om Ismail Lagardien te wees

Vir twee dekades lank moes hy ’n gepaste antwoord hê op die vraag “So waar kom jy vandaan," skryf Ismail Lagardien

LAASTE KANS

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Grootste renosterboer is ‘in sy moer’

John Hume se jongste grype na 'n reddingsboei het skouspelagtig misluk, skryf Liryn de Jager

BRING DIE BEKER

Mense & Kultuur
Gratis

Herschel Jantjies se lang pad na die Wêreldbeker

Sibusiso Mjikeliso skryf oor Herschel Jantjies se pad van Kylemore tot by die Wêreldbekertoernooi

Mense & Kultuur

Japan-reisnotas 1: Voltyds Japanner!

Erns Grundling deel sy reisnotas uit die Land van die Opkomende Son, waar hy die Wêreldbeker-rugbytoernooi bywoon

KITSKENNIS

Nuus & Politiek

Nóg ’n rommel-swaard huiwer oor SA se nek

Wie is die kredietgraderingsagentskappe, en waarom is hulle so belangrik?

BYT VAS: HENRIETTA IS OP PAD

Mense & Kultuur
Gratis

Middelmatig-moedeloos is dik vir gespog

Ontmoet Henrietta, Vrye Weekblad se nuutste rubriekskrywer met raad vir dinge wat kwel.

ROWWE KLAPPE, KAGGELKAKKIES EN CLIVIAS

SÓ KOOK JY DIE BLUES WEG

Vrye Tyd

Vye van die boom in die pot

Vye, kwepers en granate is die vrugte van die najaar, en Frederik de Jager begelei hulle kombuis toe.

Vrye Tyd

Hemel toe met Tannie Joey se mosterdtong

'n Blou Sondag word #VivaSondag: Michèle Meyer kook ’n teenvoeter vir die blues.

MET 'n RIEL en 'n PENNIEFLUITJIE

Mense & Kultuur

Ons klanke is soos lagies in 'n driebeenpot

Ons gedeelde erfenis is 'n potjiekos van kulture, skryf Jan Horn