Vrydag 25 Junie 2021

SANW-HOSPITALE IN KRITIEKE SORG

Nuus & Politiek

Weermag swyg oor opknap van militêre hospitale

Die opgradering van die land se militêre hospitale in Pretoria, Bloemfontein en Kaapstad sleep al sedert 2005 voort.

Nuus & Politiek

Eskom: besteel, bevark, ondermyn

Anneliese Burgess probeer die kloutjie by die oor kry oor die R178 biljoen wat van Eskom gesteel kon gewees het.

Vrye Denker
Gratis

Wanneer ’n president se joke sy land choke

Selfs al wil Cyril se kantoor sy ‘grap' oor sy iPad afmaak, is dit ’n onpresidensiële uitlating in ’n misdaadvoos land.

Vrye Denker

Was PW Botha dalk reg oor die Rooi Gevaar?

Dit was nie genoeg om teen apartheid te wees nie. Jy moes die revolusie ondersteun. Jy moes ruik na rooi.

Vrye Denker

Hiertjy! Het die Ware Cyril nou opgestaan?

Oor Cyril Ramaphosa se Damaskus-tipe ervaring, die anti-entstofbrigade en die skade van die tienling-duimsuig.

Ekonomie & Geldsake

Cyril sit lig aan vir hervorming

Die besluit om die perk op selfopgewekte krag te verhoog kan ’n bepalende oomblik vir die land wees.

Vrye Tyd

TV se katoolse stryd van skrapsgeklede lywe

Wat is die sleutel tot die sukses van liefdesrealiteit op TV? Die ideale pasmaat, roem, rykdom ... of iets donkerders?

Vrye Denker

Kinders by dosyne vir ons eie dr. Iqbal

Die etiese onderskeid tussen ‘tien babas’ en ‘geen babas’ is nie altyd so duidelik soos sommige mense dit wil hê nie.

Vrye Denker

Almal se griewe vloei by ’n sekere punt saam

Ontevredenheid aan die ekstreme kante van die politieke spektrum moet nie geïgnoreer word nie.

Nuus & Politiek

Grond: Voogdyskap is ’n gevaarlike idee

Wat is die werklike motiewe met die wysiging van artikel 25?

Mense & Kultuur

Piet se dinges

Die spesiale oomblik toe ’n jong student sy rooi agterent as kuns aanbied.

Mense & Kultuur
Gratis

Trauma: Die reuk wat jou volg

'n Oudpolisieman worstel met sy verlede, en sy eise teen die polisie word jaar in en jaar uit teengestaan.

OM TE LUISTER

Nuus & Politiek

Is China se korrupsie beter as SA s’n?

’n Nuwe boek verduidelik hoe korrupsie en ekonomiese groei in China werk.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Die lewe van ’n arts in die derde KouWit-vlaag

Hedendaags is dokters met helms en handskoene en voorskote paraat vir alles. Behalwe om die kamer te verlaat.

Vrye Tyd

Sakke vol suurlemoene vir die kombuis

Nettie Pikeur gee 'n paar smak-lekker resepte met suurlemoene.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

Mense & Kultuur
Gratis

Ek het my hart vir die Kaap gegee

Madeleine Barnard gaan op 'n denkbeeldige staptog in die Kaapse stadskom en onthou die goeie en slegte tye voor Covid.

Vrye Denker

Só manipuleer Gordhan tesourie in SAL-sage

Die minister het óf 'n manipulering van die tesourie óf die werk van 'n meesterlike politieke operateur uitgevoer.

Nuus & Politiek

Mantashe ‘g’n teensinnig’ oor kragopwekking

Die minister van minerale en energie praat oor die president se aankondiging oor onafhanklike kragopwekking.

Mense & Kultuur

‘Unbecoming’ ontlok vuige heksegeskater

Joanne Fedler se jongste boek wys ’n gemanikuurde middelvinger vir die patriargie.

Wetenskap & Tegnologie

Die Groot Griep: Vergete stemme

Elsabé Brits skryf in die uitgawe van 19 April 2019 oor 'n boek oor die verhale van oorlewendes van die “Driedaggriep”.

Mense & Kultuur

Joan Hambidge, die muse en haar masker

Die digter en literator Joan Hambidge laat niemand koud nie. Sy gee net haar mening, het sy in 1993 aan VWB gesê.