Vrydag 1 Oktober 2021

NIKS POLITIEK NIE, NET DIENS

Nuus & Politiek

‘Kom ons maak huis skoon!’ sê Ruben Richards

Dis tyd om weg te kom van ideologie en te fokus op dienslewering en mense se waardigheid.

Nuus & Politiek
Gratis

Moord op kontrak

Huurmoorde is goedkoop in Suid-Afrika - en dié aanvalle het die laaste jare skerp toegeneem.

Nuus & Politiek

Pravin Gordhan, die rara avis van die politiek

Max du Preez skryf oor sy eie siening van Pravin Gordhan en die blik wat 'n nuwe biografie van hom aan ons gee.

Vrye Denker

’n Begrafnisondernemer is nooit ‘cool’ nie

Wat het Michail Gorbatsjof, FW de Klerk, Joe Biden en Cyril Ramaphosa gemeen?

Nuus & Politiek

Moet FW se Nobelprys teruggevat word?

Oor FW de Klerk se Nobelprys, Cyril en die Titanic, SA se Nuwe Thuli, en die arme Britte se Derde Wêreldprobleme.

Nuus & Politiek

Op soek na ’n alles-in-een-hoofregter

Enorme uitdagings lê voor vir hoofregter Mogoeng Mogoeng se opvolger, wie dit ook al gaan wees.

Vrye Denker

’n Blink toekoms vir NkosaXanadu

Aan die Suidkus wink die belofte van 'n nuwe Utopi-A-N-C.

Vrye Denker

Die erwe van die vad’re

Hoe gemaak met ’n skoolseun wat daaraan dink om die land te verlaat teenoor een wat nie die sin sien in stemdag nie?

Nuus & Politiek

’n Pakt met ’n rampokker

’n Slinkse polisie-informant het gehelp om ’n gewelddadige bende in die 1960’s in KZN vas te trek.

Vrye Denker
Gratis

Ja, jou entstof-weiering hét gevolge

Met elke Covid-vlaag word nienoodsaaklike prosedures uitgestel, wat vir sekere pasiënte verdoemend kan wees.

Vrye Denker

Ons erfenis is ryker as wat ons dink

Om met geskiedenis te praat is belangrik – dit kan vir ons nuwe dinge oor ons verlede en onsself leer.

Vrye Denker

Tragedie van ’n gesinsmoord

Oor 'n man wie se paniek en druk met elke terugslag binne-in hom opgebou het.

Mense & Kultuur

Hoe om régtig te drink

Ons leer nie ons kinders hoe om reg te drink nie, want ons is nooit geleer nie.

Nuus & Politiek

Barbara Creecy staan bont (en groen)

Sy is nie bewaringsbetotteld nie, sê dié minister. Maar regulasies móét nagekom word.

RESEPTE

Mense & Kultuur

Moets en moenies van ’n goeie bredie

Terwyl die koue ons maar net nie wil verlaat nie, kan jy nog een van Nettie se geurige bredies opdis.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Lúister na die vrese

Ons moet kalm en billik wees met entstofhuiweriges.