Vrydag 15 Oktober 2021

DIE DRAAK IS DOOD, VIVA DIE DRAAK!

Vrye Denker

Sal ons beter af wees sonder die ANC?

Mzansi gaan om verskeie redes nie noodwendig 'n beter plek wees as die politieke draak van die ANC verdwyn nie.

Nuus & Politiek
Gratis

In en uit: SA se migrasie-babelas

Anneliese Burgess ontleed die trek- en drukfaktore agter SA se migrasiepatrone en gesels met mense in die diaspora.

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Weggesteekte wond van die oproer

Die versuim om teen die insurreksie-samesweerders op te tree, en Afrikaanse koerante se rol in die apartheidsera.

Nuus & Politiek

Die DA se boereverneukery

Die DA se veldtog teen ‘kleiner’ partye kom neer op boereverneukery en kan hulle duur te staan kom.

Nuus & Politiek

Onafhanklike kandidate wil ‘politiek dooddruk’

Vyf raakvatters van die Kgetlengrivier-distrik staan as onafhanklike kandidate in die verkiesings.

Mense & Kultuur

Squid Game: Sweetpakke versus die Teletubbies

Wat is dit aan dié Suid-Koreaanse Netflix-reeks wat miljoene mense oral ter wêreld so gaande het?

Mense & Kultuur

Oor #VaxenRelax, Volume en Die Fort

’n Vaxxing-relletjie op Die Heuwels Fantasties se Facebook-blad is iets wat hulle met humor en takt hanteer het.

Nuus & Politiek

Onderwys moet dringend van die afgrond weggekeer word

SA se onderwysstelsel moet radikaal herdink word, en verskaffers van privaat onderrig het dalk van die antwoorde.

Ekonomie & Geldsake

Hoër rentekoerse: vroeër of later?

Ons moet mooi dink oor wat hoër rentekoerse vir onder meer staatsbesteding in SA kan beteken.

Vrye Denker

Vlymskerp wapen in die advokaat se arsenaal

Met kruisondervraging kan bekwame regslui getuienis staaf óf aan flarde ruk.

Vrye Denker

Geregtigheid is altyd soeter as wraak

Los die wraakpraatjies; ons het genoeg pyn en ellende in dié land. Fokus eerder op geregtigheid.

Vrye Denker

Afrika het leiers soos Merkel nodig

Duitsland se uittredende bondskanselier het in die grootste openbare belang regeer. Afrika kan ’n les hieruit leer.

Mense & Kultuur

Tweekop-vrou wat tussen wêrelde gestaan het

Ons moet maar versigtig wees as ons oor Krotoa praat, want ons moet verby baie onkunde en vooroordele kyk.

Mense & Kultuur

Toksiese manlikheid is ’n nare ding, maar ...

Wanneer gedrag giftig raak, is vroue nie net slagoffers nie. Soms is hulle die aggressor of die medepligtige.

Wetenskap & Tegnologie

Ja, benut die tegnologie, maar bly in beheer

Die ooglopende voordele van ons digitale wêreld laat ons dikwels vergeet van die gevare daarvan.

Vrye Tyd

Alla perskes!

Wat ’n veelsydige vrug! Maak Nettie Pikeur se pronkerige perskes in rooiwyn of haar sexy slaai.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Kampstories van ’n soloreisiger

Denise McLoughlin is dol op kamp, al is sy 76 jaar oud en al 29 jaar op haar eie.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.