Vrydag 3 Desember 2021

GROND-WORS, SPOED EN $EKSTASE

Vrye Denker

Grondwet-wors peul stadig uit ons politieke meule

Dinsdag 7 Desember is Dingaansdag vir wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet.

Nuus & Politiek

SA g’n onveiliger as in ’94, beweer skrywer

Misdaadvlakke is laer as wat ons dink. Maar daar ís probleme met die polisiestelsel, sê Ziyanda Stuurman.

Nuus & Politiek

Die johnny-come-latelies van vrye keuse

Politieke Notaboek: Entstofmandate, Afrofobie en 'n nuwe Zuma-boek.

Mense & Kultuur

$ekstase: die ekonomie van lekkerkry

Linza de Jager het om den brode ’n foonsnol probeer word, maar die werklikheid het haar gefnuik.

Nuus & Politiek

ANC moet kies: Dink nuut of duik in die hek

'n Opdraande stryd lê voor vir die regerende party om politieke uitwissing in 2024 te vermy.

Nuus & Politiek
Gratis

Oranjeland het volspoed-Verstappenkoors!

Die stryd om die F1-wêreldtitel was lanklaas so fel, en in Max Verstappen se tuisland is die opwinding op sy hoogste.

Gesondheid & Omgewing

Die heel ergste beweringe: Dit kán mos nie wees nie

Toe hy aankondig hy wil skei, het haar sielkundige ongediertes onbeheers vrye teuels gekry en sy het begin wraak neem.

Gesondheid & Omgewing

Angs in grendeltyd: Hoe nou gemaak?

Mense wat met sosiale angstigheid saamleef, vertel hoe die pandemie hulle geraak het.

Mense & Kultuur

Ons 13 beste (Engelse) boeke van die jaar!

Sommige is ou gunstelinge. Die meeste het hulle debuut gemaak. Elkeen het 'n ereplek op die Vrye Weekblad-boekrak.

Mense & Kultuur

’n Happy ending vir Johnny Wood

Tinus Horn skryf oor ‘dalk die beste Suid-Afrikaanse bokser van wie amper niemand vandag weet nie’.

Ekonomie & Geldsake

Hou jou kop omhoog en jou verwagtinge laag

Die werklikheid van die laaste twee jaar het haar geleer om haar verwagtinge baie laag te hou, sê Celeste Campher.

Mense & Kultuur

Op weg na ’n klimaatvriendelike SA

Stories oor die klimaatkrisis laat baie van ons magteloos voel, maar daar ís rede vir optimisme.

Mense & Kultuur

Op reis met John Lennon

Die nuus van dié Beatle se dood sal Obie Oberholzer altyd bybly.

KLIP IN DIE BOS

Vrye Denker

Hel toe met Shell

Shell se inhalige vloekspoor loop deur Afrika.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis
Gratis

Brief vir Anton Fransch

Waarom kry Anton Fransch, Ashley Kriel en Ahmed Timol nie dieselfde hulde as ander struggle-helde nie?

IN DIE NUWE UITGAWE

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.