Vrydag 4 November 2022

MAAIDEKAAI JOU JASKALBAS!

Nuus & Politiek
Gratis

Gereed vir nóg 900 000 mense, Kapenaars?

Provinsiale minister Anton Bredell vertel hoe die Wes-Kaap dié golf gaan hanteer.

Nuus & Politiek
Gratis

Vermis: 1 miljoen AK47-patrone

Waar is die 20 ton ammunisie wat die weermag in Namibië gaan oplaai het en na Mosambiek moes vervoer?

Vrye Denker
Gratis

Dink mooi oor julle leiers, DA

Die DA behoort ’n leierskorps te verkies waarmee die meeste landgenote hulle kan vereenselwig.

Nuus & Politiek
Gratis

Oekraïne: Dis tyd dat SA teen Putin opstaan

Dit is nou hoog tyd dat die Suid-Afrikaanse regering sy kruiperige houding jeens Vladimir Putin heroorweeg.

Vrye Denker
Gratis

Tussen Dis-Chem se Harold en MTN se Grieks

Ons moet aandring op meer menslikheid en empatie van groot maatskappye.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Reuse-fossielvonds in Karoo skud die wêreld

Toe Rose Prevec ’n spesifieke rotsrif in die Karoo opgemerk het, het dit ‘fossiele uitgegil’.

Vrye Denker
Gratis

‘Quiet quit’ sommer jou verhoudings ook

Net soos met jou werk is daar 'n alternatief vir 'n skielike einde.

Nuus & Politiek
Gratis

Survé en sy mediagespuis se ‘onthullings’

Ons ontleed die rol van Iqbal se joernaliste in die veldtog om Ramaphosa te ontsetel en die RET’s se beeld te poets.

Vrye Denker
Gratis

Waar Dawid die wortels gegrawe het

Ons gaan op 'n speurtog na die oorsprong van woorde en spreekwoorde.

Vrye Tyd
Gratis

Boeke | Brooklynbrug, ’n droom en ’n gedig

Wanneer jy oor die Brooklynbrug stap en nie ’n saak met die uitsig oor Manhattan het nie. Want vandag lees jy gedigte.

Vrye Tyd
Gratis

Boeke | Wat het van ons harte geword?

Oor Celeste Ng se jongste roman, Our Missing Hearts.

Vrye Tyd
Gratis

Boeke | Wat ons lesers lees

In dié weeklikse rubriek plaas ons lesers se resensies en deel ook ’n paar boeke uit.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Jan wil nie braai nie

Daar's mense wat jou laat wegbly van 'n braai.

Vrye Denker
Gratis

Menings, vrae, kritiek en aanbevelings

Ons lesers se kommentaar op Vrye Weekblad 3.0 is meestal positief. Hier is ’n paar reaksies van die afgelope week.