21 Julie 2023

Vrye Denker
Gratis

Storms waai oor en Cyril sit weer stewig

Hoe veilig is Cyril Ramaphosa in sy pos as president van die ANC, maar ook van Suid-Afrika?

Nuus & Politiek
Gratis

Zuma: tronk of triomf?

Behoort Jacob Zuma terug te gaan tronk toe, of moet die president hom kwytskeld?

Vrye Denker
Gratis

Mening | Gewone mense moet die revolusie begin

Die sukses van regimeverandering begin by die burgerlike samelewing, nie by politieke partye nie.

Nuus & Politiek
Gratis

Trollip: ‘genoeg gehad’ versus ‘genoeg gedoen’

Athol Trollip praat oor sy rol in sy nuwe party en die plan om die ANC uit die regering te kry.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Die stilte van die skaaptjops

Kan ’n mens die een dag lief wees vir ’n hanslammetjie, maar die volgende dag stukkies van sy nefie eet?

Vrye Denker
Gratis

Wanneer laas het jy duimgegooi?

Is die era van ryloop vir altyd verby?

Boeke
Gratis

Outofiksie ontlok ongeskikte voyeurisme

Ons boekeredakteur het Johann Rossouw se nuwe roman gelees soos Grietjie wat 'n krummelspoor volg.

Boeke
Gratis

Papa se Berlyn in die dae van Hitler

Egonne Roth gesels met ons oor die boek waarin sy na antwoorde oor haar herkoms soek.

Boeke
Gratis

Sorrie, Lorrie, miskien verstaan ek nie

Ons letterkundekenner het Moore met vreugde begin lees toe hy 19 was, maar haar werk in hierdie eeu stel hom teleur.

Boeke
Gratis

Dobrou Noc, Milan Kundera

’n Huldeblyk aan ’n gewilde skrywer, aan die hand van die komponis Leoš Janáček.

Boeke
Gratis

Kook met ’n smulpaap se kombuisbiblioteek

Van celebs en ghoeroes tot Amerikaanse en Britse boeke en ’n klomp wat die kern van enige versameling behoort te vorm.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Slagdag: Só doen mens dit, Julius!

Hoe vergelyk Julius Malema se slagmetodes met ’n respekvolle jaarlikse slagdag op ’n Swartland-plaas?

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Vonds van die week

Hier is items wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Pieter Fourie

Sy nuwe riller, Ons Skulde, is pas gepubliseer en gaan oor wat bemindes aan mekaar doen.