22 September 2023

Vrye Denker
Gratis

Dié keer ís daar ’n wolf by die deur. ’n Honger een.

Dié keer is dit werklik krisistyd vir Suid-Afrika.

Vrye Denker
Gratis

Remskoene aan die wiele van geregtigheid

Die kandelare hang skeef in ons paleise van justisie, maar die regstelsel is steeds 'n buffer teen vergrype.

Vrye Tyd
Gratis

Waarom ek ’n paar rand op die Bokke gewed het

Hierdie naweek ding Suid-Afrika teen Ierland mee in die grootste kragmeting in die liga-afdeling.

Vrye Denker
Gratis

Claremont se Kakies sou fluister: ‘Afrikaans ...’

Die storie van ’n Engelse gesin wat in 1948 uit Ceylon in SA aangeland en onder ‘the bloody Nats’ kom woon het.

Nuus & Politiek
Gratis

Kan Jozi gered word?

’n Vorige uitvoerende hoof van die Johannesburgse Ontwikkelingsagentskap gee haar mening.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

Bela-wetsontwerp: geleentheid vir saamwerk

Dele van die Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette lei tot groot ongelukkigheid en verdeeldheid.

Vrye Denker
Gratis

Nóg ’n boek oor die ‘coloured’-kwessie?

Elke generasie moet selfondersoek doen en hulle komvandaan onder die loep neem.

Mense & Kultuur
Gratis

Liefde, wellus en korrupsie aan die Kaap

Die rykste vrou aan die Kaap in die vroeë 1700’s was die dogter van ’n slaaf en self die eienaar van vele slawe.

Vrye Denker
Gratis

Laat liefde dan ons erfenis wees

In hierdie Erfenismaand word sy herinner aan die klein dinge wat ons groot gemaak het.

Mense & Kultuur
Gratis

Boerewors beweeg agter die gordyn uit

Hoe Tyron Adams die identiteit van boerewors help skuif het.

Vrye Denker
Gratis

Is almal wraggies hoenderkop?

Die mensdom is skynbaar versot op moorddadige leiersfigure.

BOEKE

Boeke
Gratis

Hart en horries

Twee boeke wat net twee dinge gemeen het: hulle skrywers se topverkoperstatus en Covid wat in al twee kop uitsteek.

Boeke
Gratis

Meer aan Erla-Mari as erotika en sadness

Seks verkoop nie boeke nie, nie in Afrikaans nie, vertel Erla-Mari Diedericks.

Boeke
Gratis

Misleiding in Parys

’n Lekkerleesboek oor die Franse hoofstad, die Nazi’s en die waarde van kuns.

Boeke
Gratis

Die bosanemoon

’n Ontstellende storie oor moederliefde, laerskap en bygeloof.

Boeke
Gratis

Fokus op krimi’s, kanker en kos

Goeie boeke kan jou aandag weg van die Wêreldbekerrugby lei.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Pollsmoor en platgehamerde schnitzel

Mens wil nie lank by die Pollsmoor-gevangenis vertoef nie, al beproef jy net die restaurant.

Vrye Tyd
Gratis

Die prins van ballet

Die balletdanser Eduard Greyling vertel meer oor sy loopbaan, wat hy op 75-jarige ouderdom suksesvol voortsit.

Vrye Tyd
Gratis

’n Kranz vir Hans

As ’n puntenerige 98-jarige jou vra om te help bak aan ’n Frankfurtse kroonkoek en ’n appeltert ...

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Vonds van die week

Items en idees wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Tertius Kapp

Hy was op 35 die jongste Hertzog-pryswenner tot nog toe en werk tans aan die TV-reeks ‘Juffrou X’.