26 Januarie 2024

Vrye Denker
Gratis

’n Populistiese resep vir ’n nuwe revolusie

Kan Suid-Afrikaners oortuig word dat 'n ander party die ANC se beleid beter kan uitvoer?

Nuus & Politiek
Gratis

Skoonmaak sal die ANC se einde beteken

Korrupsie en tenderpreneurskap is ingeweef in die regerende party se weefsel.

Vrye Denker
Gratis

Wat weet Dricus du Plessis?

Ons weet een punt is genoeg om te wen - soos wat die Springbokke en nou ook Dricus du Plessis bewys het.

Mense & Kultuur
Gratis

Troy Sheperds laat ons lag

Anneliese Burgess kan nie ophou lag vir hierdie vars en vlymskerp Gen-Z-stem nie.

Vrye Tyd
Gratis

Hond se gedagte (en ander verhale)

'n Paar bekendes deel foto's van hulleself met hulle honde en vertel hulle stories.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker
Gratis

RSG se ‘godsdiens lite’

Hoekom praat die media nie oor die ander kant van die Christelike god nie?

Nuus & Politiek
Gratis

Studente dakloos terwyl NSFAS, regering swyg

Daar is 'n studentebehuisingskrisis aan die broei, en net soos verlede jaar, is NSFAS te blameer.

Vrye Denker
Gratis

Toe Seepunt sy hart verloor het

Hoe ’n geliefde voorstad ’n plek van twis en venyn geword het.

Vrye Denker
Gratis

Waar sal ons krag vandaan kom?

Die regering se nuwe langtermyn- geïntegreerde hulpbronplan kort visie en dringendheid.

Vrye Denker
Gratis

Só teken jy in op Vrye Weekblad

Hoe dit gaan werk om op Vrye Weekblad in te teken (en watter winskopie dit is).

Vrye Denker
Gratis

Ontmoet Cyril se aartsfrenemy

Die pen is magtiger as die swaard, maar net as ons praat van daai plastiekswaarde.

Vrye Denker
Gratis

SA kort meer rommel-busters

Suid-Afrikaners kan kers by oorsese gemeenskappe oor omgee vir hulle omgewing opsteek.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

En die nuwe koning sê: ‘Speel. . . ’

Bevry jou verbeelding en skryf jou eie sprokie.

Vrye Tyd
Gratis

Bendes, kamera, aksie

Wat is nuut in die misdaad-genre op TV?

Vrye Tyd
Gratis

Tamatiestraat

’n Tamatie-salsa wat jou na die tortilla-chips sal laat gryp en ’n salige koue beesvleisslaai wat jou gaan verlei.

AGTERBLAD

Vrye Tyd
Gratis

Van groen eiers tot ’n country-superster

Alles en nog wat op ons Fomo sapiens-radar hierdie week.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae vir Hannon Bothma

Waar kom die naam ‘Hannon’ vandaan en waarheen moet al die velle?

Boeke
Gratis

Verlies draf in jou spoor soos ’n straatbrak

Ons boekeredakteur het vier boeke gelees waarin mense epies met verlies worstel.

Boeke
Gratis

Ek, Gabi & Dudley

‘’n Personal essay oor friendship, art & die burden van boyhood.’

Boeke
Gratis

’n Yssplinter in die hart, ’n greintjie dwaasheid

Sigrid Nunez se outentisiteit, beheersde prosa en diep, menslike blik maak haar werk onontbeerlik.

Boeke
Gratis

As skrywersdrome pulpfiksie word

Oor boeke wat in uitgewers se dodesel beland en geknakte skrywers.

Boeke
Gratis

Mrs Plansky se betowerende wraak

Vier uiteenlopende boeke wat Kerneels (meestal) vreugde verskaf het.