9 Februarie 2024

Vrye Denker

’n Peiling is nie ’n voorspelling nie

Ons moet versigtig wees wat ons van komplekse data maak.

Vrye Denker

Volksmoord se stinkende wortels in koloniale Afrika

Duitsland het die sweer van volksmoord oopgekrap toe hulle Israel se vernietiging van Gaza ondersteun het.

Nuus & Politiek

Pres. Cyril Matamela Ramaphosa se dramatiese staatsrede

Cyril Ramaphosa het gisteraand die parlementsitting vir 2024 geopen.

Nuus & Politiek

Hou op suutjies trap oor onwettige migrasie

Ons weet nie hoeveel migrante daar in SA is nie, want die stelsel is stukkend en die grense lek soos geroeste siwwe.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Onnies se beheptheid met haarstyle

Almal vier selfuitdrukking, so hoekom is dit nog short back and sides in die meeste Afrikaanse skole?

Vrye Denker

Trump kan Oekraïne se ondergang wees

Waar is die dae toe konserwatiewe Amerikaners teen Rusland en sy outokratiese president gekant was?

Vrye Denker

Die tegno-demigode wat maak soos hulle wil

Hoeveel van ons politici is opgewasse vir die taak om sosiale media en ander ontwikkelende tegnologie behoorlik te reguleer?

Vrye Denker

Portret | Wie en wat is die Houthi’s?

Wie en wat is “die Houthi’s” en waar pas hulle in die Moslemwêreld in?

VRYE TYD

Vrye Tyd

Die soet en die suur van ’n groot kooi

’n Super King-bed vir ’n appel en ’n ei is 'n seën én ’n vloek.

Vrye Tyd

Beeld van ’n lewe in transito

Hoe ‘lyk’ emigrasie en is dit moontlik om dit in 'n enkele beeld, foto of kunswerk vas te vang?

Vrye Tyd

Kos en vrede

As jy iemand se kookkuns ervaar, ervaar jy iets van die kuns en kultuur wat hom mens maak.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

Van ’n sjiek prinses tot skoonheidswinskopies

Alles op ons radar dié week wat jy nie wil misloop nie …

Vrye Tyd

15 vrae vir Riku Lätti

Ontmoet die skrywer, sanger, filmmaker, liedjieskrywer en #hashtagloos.

Boeke

Vreeslose vroue sonder genade

Deborah Steinmair skryf oor vreeslose vroulike vigilantes wat die wêreld ’n beter plek wil maak.

Boeke

Die puin van Eden

Die Aarde is nie ons rommelhoop nie en die mens is maar 'n klein deeltjie van die groot tapisserie.

Boeke

’n Blockbuster met gate

Terry Hayes se nuwe roman stel teleur weens die ‘huwelik’ tussen ’n spanningsverhaal en sci-fi.

Boeke

Historiese fiksie à la ‘Bridgerton’

'n Historiese roman wat jou lekker aan die einde van 'n harde dag sal laat ontspan.

Boeke

Van tieners tot tteokbokki

Kerneels Breytenbach hou ons oor 'n wye spektrum ingelig.

HIERDIE WEEK SE GESELSBRIEWE