8 Maart 2024

Vrye Denker

Die spook van apartheid-vervolgings loop weer

Maar tyd is besig om uit te loop.

Vrye Tyd

Ellendes staan blou in die blom

Die skrywer bring genade-ure op die platteland saam met haar ouers deur op soek na hulle familiewortels.

Nuus & Politiek

Nuwe begrip vir die Boeties wat Border toe was

'n Boek oor die oorlog in Namibië en Angola bring deernis vir oudsoldate en kameraadskap.

Vrye Denker

Om vas te klou aan die wiskunde van verlies

Verlies is 'n getypoel met klotsende golwe.

Vrye Denker

Aborsie is nie ’n vuil woord nie

Frankryk het geskiedenis gemaak deur die eerste land te word wat aborsieregte in die grondwet verskans.

Theodore Key | @theodore_key_illustration
Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Duur besigheidslesse uit die perd se bek

Ali van Wyk het sewe jaar gelede ’n onderneming met weinig ervaring help bou.

Vrye Denker

So lelik soos ’n nat mop

Een van Kaapstad se bekendste geboue, die Tuine-sentrum, het laasjaar 'n halfeeu oud geword.

Vrye Denker

Boeremusiek? Boeremusiek?! Dink weer

In die 1940's was boeremusiek iets heel anders – uitbundig, kaalvoet en sexy.

Vrye Denker

Plusgrootte Buffel skud dit alles af

Onrus se olifantrob gryp die verbeelding aan.

Vrye Denker

Varsity: Formasie of konformasie?

Is ek vry om te kies om wél in ’n ry te staan, my hare kort te dra en te stem vir die party?

VRYE TYD

Vrye Tyd

Agter die deure van klub Oscar

Pieter van der Lugt kyk na die gebruiklike relletjies voor Oscar-aand en hoe die Akademie se proses werk.

Vrye Tyd

Sonskyn en mango’s

Suid-Afrkaners kan vandag kies en keur uit mangoresepte omdat dit so geil in die land groei.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

’n Trend-ikoon én seks se vlam word geblus

Van Iris Apfel se onsterflike sêgoed tot 'n seksresessie en millenniërs se onverdiende welvaart.

Vrye Tyd

15 vrae vir Lady Skollie

Haar Standard Bank Young Artist (2022)-vertoning, ‘Groot Gat', tel onder haar grootste prestasies.

Boeke

Ons maak amok in ons taal

Twee boeke in Afrikaans wat die leser se wind uitslaan.

Boeke

Vroue in die geskiedenistapisserie

'n Besielende boek oor vroue wat nie hulle tweedeklas-rol in die samelewing aanvaar het nie.

Boeke

Dit gaan jolig en olik in Jolburg

'n Kleurvolle koffietafelboek oor die teenstrydighede en vryhede van 'n verrinneweerde stad.

Boeke

Bond kry ’n baba

Ons spioenasiekenner en geheime agent het 'n 007-agtige spanningsverhaal verslind.

Boeke

Kerneels lees weer wyd

Boeke oor ontrouheid, Egipte, algoritmes en ander raaisels fassineer hom.