31 Januarie 2025

Nuus & Politiek

DRK: SA se invloed en prestige word ondermyn

Die situasie is ’n erge verleentheid en drastiese militêre optrede en diplomatieke intervensie is nou noodsaaklik.

Nuus & Politiek

Ewe sleg: Die pad van baasskap na bra-skap

Ons samelewing is deurspek met voorbeelde van afpersing en 'n soort bra-skap wat die wet wegkalwe.

Nuus & Politiek
Gratis

In die binnekring: ‘Skiet of skik’ voor 1990

Niël Barnard was instrumenteel om die NP-leierskap te kry om ’n onderhandelde skikking te soek.

Image: @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Afrikaanse TikTok: Niks onsmaaklik, net vermaaklik

TikTok het afgetiek in Amerika en toe weer aangetiek. Hier by ons wys die app een gesegde bly waar: Afrikaners is plesierig.

Vrye Denker
Gratis

Regering voel vere vir wêreld se taaiste pluimveesektor

Suid-Afrika se eie kolonel Sanders, Chris Schutte van Astral Foods, pak vandag sy lessenaar op ná 40 jaar by die maatskappy.

Vrye Denker

Hoe grondgrypers DA-minister kan systap

Openbare werke se Dean Macpherson het hom sterk uitgespreek teen onteiening ‘sonder vergoeding' ingevolge die wet.

Vrye Denker

Van ’n los skroef tot ’n onteieningswa wat ratel

Dean Macpherson wou net 'n fout regmaak, toe word dit 'n ideologiese twispunt.

Boeke
Gratis

Donker verledes, goeie stories en verliefdheid

Oor die alomteenwoordigheid van die verlede en die tergende aanwesigheid van die afwesige.

Boeke

Só onthou ons die skrywer Joha van Dyk

Die skepper van die Branderjaer-jeugreeks en ’n skrywer vol idees en dryfkrag is die naweek oorlede.

Boeke

Die Franse luitenant se houvrou en pierpoësie

'n Verdere kykie na die oeuvre van John Fowles, veral na een van die mees ikoniese metafiksionele tekste.

Boeke

Nielsen: Wat vlieg van die rak af?

Kyk watter boeke, plaaslik en internasionaal, die trefferlys in Suid-Afrikaanse boekwinkels gehaal het.