Vrydag 23 Oktober 2020

Nuus & Politiek

Ag man, dis lekker in die army

Erika Gibson het na van die vergrype in die departement van verdediging gaan kyk.

Vrye Denker

Herkules Ramaphosa sal die leeu moet wurg

Dit sal ’n Herkuleaanse poging van Cyril Ramaphosa verg om alles in die land reg te ruk, skryf Max du Preez.

Mense & Kultuur

Van der Rheede: Wees dankbaar vir die boere

Christo van der Rheede is die eerste swart uitvoerende direkteur van AgriSA. Anneliese Burgess het met hom gesels.

Vrye Denker

Dáárom wikkel ouditeure met somme

Grootskeepse korrupsie is moontlik omdat ouditeure hul oorsigfunksie prysgee, skryf Piet Croucamp.

Mense & Kultuur

#Boekbedonnerd nr. 7

Welkom by die sewende uitgawe van ons boekeblad-wat-nie-'n-boekeblad-is-nie. Saamgestel deur Anneliese Burgess,

Vrye Denker

Nié ’n martelaar vir nierassigheid

Glen Snyman het bruin mense geen guns gedoen toe hy sy ras as ‘African’ aangedui het nie, meen Heindrich Wyngaard.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Hoekom die Net ons laat twyfel oor inenting

’n Peiling toon meer as 30% van SA sal nié ’n teen-Covid-entstof neem nie. Elsabé Brits skryf oor dié wantroue.

Vrye Denker

Geniet gerus die presidensiële sepie

As kiesers wil, kan hulle selfs vir ’n gorilla in die VSA se presidentsverkiesing stem, sê Deon Gouws.

Nuus & Politiek

Amperse gunfight at the OK Scheepers

'n Kombinasie van wapens en emosie kon dodelik gewees het op Senekal, skryf Sybrandus Adema.

Nuus & Politiek

Voorgereg van die vervloektes

Voor Eskom was dit Transnet waar Molefe, Singh en ‘Nommer Een’ geknoei het, skryf Yolandi Groenewald.

Vrye Denker

Die treinsmash en die media se megafoon

Max du Preez skryf oor die ramp van spoorvervoer, die herstrukturering van die SABC en Duduzane Zuma as rolmodel.

Vrye Denker
Gratis

Onteiening: Nuwe wetsontwep boer vorentoe

Die wetsontwerp oor onteiening van grond dui op vordering, maar daar is onopgeloste kwessies, sê Elmien du Plessis.

Vrye Denker

Skuif nader, maatjies, en word ’n aktivis!

C. Louise Kortenhoven delibereer oor die Britse obfuskioloog Titania McGrath se nuutste boek.

Vrye Denker

Lig van hoop flikker voor in die pad

Dit lyk of ons stadig maar seker die koers van ewewig begin inslaan, sê Makhudu Sefara.

Nuus & Politiek

Kieserwoede kan seine na ANC stuur

November se munisipale tussenverkiesings is van nasionale belang – en ’n toets vir die ANC en DA, sê Jaco Visser.

Gesondheid & Omgewing

Waar of wolhaar: Dit gaan woes in die Wildtuin

Michèle Meyer vat die langpad, teerpad en grondpad om gerugte oor die post-grendeltyd-Wildtuin te ondersoek.

Vrye Denker
Gratis

Buite woed die waansin

Sy wil nie meer die nuus kyk nie; haar siel struikel, skryf Anastasia de Vries.

Mense & Kultuur

’n Enkele verhaal oor ’n jagtog

Deon Wiggett vertel hoe hy Media24 betrek het by sy jagtog na die man wat hom verkrag het toe hy 17 jaar oud was.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

‘Ek is ’n onderwyser, en ek drink ’n pilletjie ...’

Vrye Weekblad-leser en onderwyseres Helena Ewert sit haar nasienwerk kortliks opsy en skryf 'n opstel van haar eie.

Mense & Kultuur

As jy kan vlieg, weet jy dis ’n droom

Ons onderbewuste is 'n skerp werktuig, maar dikwels verroes en verwaarloos, skryf Deborah Steinmair.

Vrye Tyd

Mode-inspirasie tussen die koeie

Gert-Johan Coetzee is ná die strawwe inperking plaas toe vir mode-inspirasie, skryf Leonie Wagner.

Vrye Tyd

Vyf Franse moedersouse – en hul nageslag

Frederik de Jager lê die sousfamilie uit in sy skrywe oor souse waarsonder Franse kookkuns nie kan nie.

Vrye Tyd

Dié braaibroodjies is fraaibroodjies

Jan Braai se nuwe boek wys braaibroodjies en burgers in alle moontlike inkarnasies.

Mense & Kultuur

KORTVERHAAL | Toegegroei

'n Tok aan die voordeur bring 'n nuwe wending in die lewe van 'n bitter vrou, in dié kortverhaal deur Maruanda Wynne.

EREROL VIR DIE EERLIKES

Mense & Kultuur
Gratis

Die helde wat opgestaan het vir die waarheid

Ons stel 'n ererol op vir die fluitjieblasers.