’N OU JAKKALS SE STREKE
’n Flinker brein begin by jou boep
Neurowetenskaplike Mark Solms deel verrassende wenke uit Sanjay Gupta se boek Keep Sharp.
Ralf Schmitt: Van Moutse na Hollywood
Anneliese Burgess gesels met die koormaestro wat die Ndlovu-jeugkoor tot op die wêreldverhoog geneem het.
’n Prestasie-ooreenkoms vir ‘in die middel, Cyril’
Hoe behoort die president se prestasie-ooreenkomste te lyk, wonder Heindrich Wyngaard.
Ramaphosa is op ’n ongemaklike plek
Dis glad nie maklik om onderpresteerders in die regering af te dank nie, sê Ismail Lagardien.
Só vind jy liefde aanlyn
Daar is tans byna 4 miljoen visse in die plaaslike aanlyn see. Annelize Visser beantwoord vrae oor wie daar swem.
Inflasiemonster is vir eers nog hokgeslaan
Dis in dié stadium onwaarskynlik dat inflasie binnekort handuit sal ruk, skryf Hugo Pienaar.
Hier kom die Über-soldate!
Die perfekte soldaat bestaan nie – nóg nie. Willem Kempen werp lig op die mens-masjien-debat.
Nkosazana het die staatskas geróók
Max du Preex skryf oor die biljoene wat NDZ weggegooi het en oor gogga-maak-vir-baba-bang-joernalistiek.
Genade in die ruïnes van ou sendingskole
Andries Bezuidenhout verken Oos-Kaapse sendingskole se ruïnes en vind monumente vir 'n hedendaagse samelewing.
Nood oor geld, rou, vrees, die dood
Angs, depressie en ander geestesiektes is die onsigbare pandemie wat sy tol nog lank gaan eis, skryf Rozanne Els.
Breinkos, liefde, en word só ’n anti-rassis
Dié week bespreek ons van fiksie en faksie tot niefiksie. Saamgestel deur Anneliese Burgess.
Grense vol gate
In Modjadjiskloof was daar 'n ‘plaasaanval’ wat meer aanval as plaas was, skryf Karl Kemp.
’n Hele nuwe wêreld van kennis wink op Mars
Elsabé Brits skryf oor die wedren na die Rooi Planeet en die soeke na ander lewe.
Doodgebore monumente móét leef
Die verwaarloosde Cradock Vier-gedenktuin dui op ’n groter miskenning van swart lewens, skryf Abigail Calata.
CrossFit – vir dik, dun en tussenin
Danksy die inperking, of Groot Vreet, het Marlise Scheepers ’n paar ekstra kilo’s om af te sweet.
Die Weskus se myn-pyn
Weerstand teen ’n mynreus se uitbreiding groei, maar ’n hofuitspraak bring hoop, skryf Miriam Mannak.
Die vrees om in hegtenis geneem te word
As jy nie kan reis nie, kan jy steeds vreemde horisonne sonder paspoort verken – deur te lees, sê Deborah Steinmair.
Die engel van ’n biblioteek in die Karoo
’n Boek-engel hou wag oor die bekroonde biblioteek van ’n klein Karoo-dorp, skryf Madeleine Barnard.
Lawaaiwater en lasers bo Kakamas
Michèle Meyer deel haar dagboek in aflewering vyf van die Kakamas-kronieke.
Van bioom na bioom op pad na Die Hel
Florence de Vries en Rupert Koopman ry Gamkaskloof toe om ontvlugting van die derde vlaag van Covid te kry.
Aptytwekkers en lusmakers
'n Happie voor ete is 'n blink idee, skryf Nettie Pikeur.
NOTISIE UIT DIE DIASPORA
Vier jaar in Viëtnam
Sandra Swanepoel vertel van haar wonderlike avontuur in Viëtnam, waar sy wiskunde gee.
NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS
NOTISIES UIT DIE REDAKSIE
Goeie Gupta, opsit-werwe, en wat de Twatt?
Nuusbrief: 18 Februarie 2021
Zuma se botsing met die Grondwet was onvermydelik
Max du Preez probeer uitpluis hoe 'n verskynsel soos Jacob Zuma in Suid-Afrika moontlik was.