Vrydag 20 Augustus 2021

VAN REG EN ONREG

Vrye Denker
Gratis

‘Kom skreeubalie, jou tee word koud’

Die sirkustonele in ons howe herinner Chris Marnewick aan vele vlymskerp skermutselings tussen bank en balie.

Vrye Denker

In die kloue van die SaTANNIES

Toe Louise genooi is om SA se eerste basaar van ’n gemeente van die Kerk van Satan by te woon, was sy tussen twee vure.

Nuus & Politiek

Gehawende Vloot gaan sukkel in Moz

Aan die vooraand van ’n groot maritieme sekuriteitsaksie bevind die SA Vloot hom in ’n eksistensiële krisis.

Mense & Kultuur

Mia Malan: die kalm gesig van Covid-inligting

Mia Malan het die gesig geword van betroubare, beredeneerde inligting oor die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika.

Gesondheid & Omgewing

Die Groot Ontwaking oor verlies

Verlies kom in vele gedaantes, en daar is 'n rouproses wat met elkeen gepaardgaan.

Nuus & Politiek

Nooit gekolonialiseer, nooit gedemokratiseer

Buitelandse magte se Afghaanse avonture het nog nooit tot 'n sprokieseinde gelei nie.

Nuus & Politiek

Die Speaker en die spektakel

Oor die ANC se arrogante vertoon in die parlement, Koos Kombuis se Blond en Blou, en die aanstelling van regters.

Vrye Denker

Oor Robbeneiland se ‘reënboog-drome’ wat skipbreuk ly

Die eerste politieke aangehoudene op Robbeneiland moet groter erkenning kry in hoe die eiland bestuur word.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Sê met dié feite die Covid-bogpraters die stryd aan

Lees hier as jy enigsins twyfel oor of jy of iemand na aan jou ingeënt moet word.

Vrye Denker

Hoe om vriende te verloor

Wat sou Carnegie voorgestel het jy doen as gesprekke mik na 'n argument oor Covid-entstowwe, wonder Deon Gouws.

Vrye Denker

Dis nie sensuur nie, dis noodsaaklik

Dis belangrik om waninligting oor Covid-19 en Covid-19-entstowwe op sosialemediablaaie aktief te bekamp.

Nuus & Politiek

Zondo sluit af met ’n kreun ...

Fluitjieblasers is die ware helde in Suid-Afrika se ontsnapping uit staatskaping.

Mense & Kultuur

Als was bakgat … en toe sit JVR voet aan wal

Anesca Smith skryf oor Niels Posthumus se jongste SA boek, Alle problemen begonnen met Van Riebeeck.

Vrye Denker

Sjarrap … praat sagter ... waar’s die koffie?

Moenie naguile probeer verander nie, want hulle is só gemaak en só laat staan.

REGISTREER NOU VIR ONS WEBINAAR

RESEPTE

Vrye Tyd

Maak die perfekte pasta van meet af

Laat staan die winkelpasta en maak ’n slag jou eie. Nettie deel ’n paar feite, staaltjies en ’n resep of twee.

OP REIS

Vrye Tyd

Agterpaaie langs Wildtuin toe

Weens Covid moes Douw Krüger-hulle Europa vir SA se Noorde verruil. En wat ’n aangename verrassing was dit nie!

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Emigrasie: ‘Hensoppers’ moet hul woorde tel

Hoe voel ons as die kinders en niggies en nefies in Perth en Parys en Plymouth hulle slim hou oor Suid-Afrika?

Klubhuis

Dink Oom die DA is dom, doof of astrant?

Hy en baie van sy mede-Kapenaars wil nie meer deel wees van die ANC se SA nie, skryf Chris Botha.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.