Vrydag 28 Januarie 2022

BEVRY VAN DIE ANC (EN VISSMEER)

Nuus & Politiek

Hier kom Action, SA!

Mashaba se party gaan heel moontlik 'n leiersrol speel in die koalisie wat SA ná 2024 kan regeer.

Vrye Denker

Kyk hoe spring hulle op die xeno-wa!

Die ANC, die PA, ActionSA en die EFF het almal ’n polities winsgewende teiken geïdentifiseer: buitelanders.

Mense & Kultuur

Willem Viljoen, die boeremusiek-fluisteraar

Anneliese Burgess gesels met die aanbieder van die radioprogram Vastrap oor die oplewing in boeremusiek.

Vrye Tyd
Gratis

O, die kostalgie ...

Die lang pad saam met Miesies Ball’s, Eskimo-paais, Peck's en ander dinge wat vir ons kos-baar is (of was).

Vrye Denker

Hou wag oor die wagters op SA se mure

SA se intelligensiedienste moet dringend hervorm word. Ons kan nie nog opstande bekostig nie.

Nuus & Politiek

‘Veg ons of vlug ons, of wag en kyk ons?’

Wat dink gewone Oekraïners oor die moontlikheid van 'n Russiese inval?

Vrye Denker

’n Ramp wink omdat Gwede nie sy werk verstaan

Ooreenkomste skep nie kapitaliste nie. Kapitaliste skep ooreenkomste.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Rugbyspelers huil mos nie ...

Die gesprek oor geestesgesondheid in rugby moet net so normaal wees soos dié oor fisieke beserings.

Vrye Denker

Versoening of verhoor – waar lê die oplossing?

Wie gaan wat wen in ’n dissiplinêre verhoor soos Mark Boucher s’n?

Vrye Denker

Lindiwe Sisulu as president? Nee!

As ’n vrou tot president verkies moet word, mag dit nie iemand wees wat uit ’n toksiese ruimte kom nie.

Mense & Kultuur

Suid-Afrika is vir expats soos fietsry

Op besoek terug aan SA besef Linda van Tilburg die land word vinnig weer deel van jou.

Vrye Tyd
Gratis

Stoepsit, seekyk en die toekoms van seekos

Lientjie Wessels besin oor die volhoubaarheid van seekos en gee 'n paar heerlike plantgebaseerde kamma-visresepte.

Vrye Denker

Aarde is dalk beter daaraan toe sonder mense ...

Het prof. David Benatar dalk die antwoord in ons stryd teen klimaatsverandering?

Vrye Tyd

Nié die motor van die jaar nie

Waarom dié Toyota nie 2022 se wenpaal gaan haal nie.

Vrye Tyd

Hou ’n Griekse feesmaal!

Nettie Pikeur en haar vriendin slaan ’n lamskottel met suurlemoen en ’n dekadente meellose sjokoladekoek aanmekaar.

Vrye Tyd

15 Sauvignon blancs net reg vir kuier

Melvyn Minnaar besing die lof van uitmuntende ‘wilde’ witwyne, en beveel ’n paar aan.

KOM LEES SAAM

Vrye Tyd
Gratis

Ons hou boekefees in Stilbaai!

Neem deel aan VWB se boekefees van 25 tot 27 Februarie en maak sommer 'n wegbreeknaweek daarvan.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Die man met die vuil wit onderbroek

In rolprente is ekstras onontbeerlik. Is die verslaafdes en haweloses op 'n manier die ekstras van die lewe?

SLUIT MY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES NOG LEKKERDER OP DIE APP