17 Maart 2023

Wins en verlies van leef en lieg

Nuus & Politiek
Gratis

’n Ramaphosa-ANC en ’n Mashatile-ANC?

Teenstrydighede net waar jy kyk.

Nuus & Politiek
Gratis

Opposisie te blameer as ANC weer wen

As die ANC ná 2024 vir nog ’n termyn aan die bewind bly, sal die opposisiepartye te blameer wees.

Nuus & Politiek
Gratis

Spesiale verslag | Oor terroriste en spesmagte

As spesmagte ingespan word om buite hul mandaat ongewenste immigrante te laat ‘verdwyn’, grens dit aan rampokkery.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Hoekom ons moet bykom oor klimaatsverandering

’n Nuwe verslag oor aardverhitting sê dat Suider-Afrika teen ’n baie hoër tempo verhit as die res van die wêreld.

Mense & Kultuur
Gratis

Onwaarskynlike Springbok-kaptein: Siya Kolisi

Kolisi kan die eerste swart internasionale rugbykaptein word wat sy span na twee wêreldtitels aanspoor.

Vrye Denker
Gratis

Sprinkane en grassnyers in die onderwys

Michael le Cordeur oor entrepreneuriese denke, huistaal en die skoolkurrikulum.

Vrye Denker
Gratis

As SA ’n mens was, hoe sou hy/sy wees?

Hier is ’n effe negatiewe sielkundige profiel, maar daar is hoop dat Borwa Afrika ’n gelukkige reënboogmens kan wees.

Vrye Denker
Gratis

SA lyk hopeloos deur ’n blywende rasbril

Apartheid se ongelykhede duur voort, en bruin mense raak toenemend ontevrede hiermee.

BOEKE

Boeke
Gratis

Vroue wat nie aan verwagtings voldoen nie

Oor vroue wat hulle nie in blikke laat druk nie. Soos die karakters in Elizabeth Wasserman en Lori Baker se boeke.

Boeke
Gratis

Trauma, maar ook humor en hoop

Afrika is nie vir sissies nie. Die dinamika van gesinne ook nie. Fuller se onverskrokke aanslag slaan jou asem weg.

Boeke
Gratis

Knutselwerk en memoires

’n Wenslys vir die internasionale uitgewers se jongste aanbiedings.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Beeldhouer Johan van Heerden: ‘Ek is tevrede’

Op 93 kyk die kunstenaar terug op ’n lewe waar hy sy onuitputlike skeppendheid op soveel maniere uitgeleef het.

Vrye Tyd
Gratis

Verleiding uit die oude doos

Wie kan nee sê vir ’n vintage-luiperdjassie met ’n goue voering of ’n Dior-syserpie?

Vrye Tyd
Gratis

Kuns en wyn in die Tulbagh-vallei

Oor Twee Jonge Gezellen, die twee ‘oujonkêrels’, ’n pronkwyn en die Seeds of the Fig-uitstalling.

Vrye Tyd
Gratis

Dis nog net 207 slapies

Ons sportskrywer haat nie Engelsmanne nie, maar ...

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Chase Rhys

Vriende is nie regtig belangrik nie, hulle gesin is disfunksioneel en die groot kans in die lewe het nog nie gekom nie.

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE