Vrydag 6 Augustus 2021

CYRIL KAP, MAAR DOOIE HOUT BLY

Nuus & Politiek

Cyril skommel met ’n ligte hand

Is dit die span wat 'n bekwame staat kan bou? Hoekom is nie meer dooie hout uitgesny nie?

Nuus & Politiek

Is dit klaarpraat met die RET-brigade?

Die onlangse mislukte opstand kan die laaste spyker in die RET-faksie se doodskis wees.

Nuus & Politiek
Gratis

Wat de hel gaan aan by die Poskantoor?

Daar is (weer) 'n nuwe bedryfshoof wat (weer) sê dinge gaan beter word.

Nuus & Politiek

Waarom BIG ’n groot fout is

Word die weg gebaan vir 'n basiese inkomstetoelae? Heindrich Wyngaard het sy bedenkinge oor so 'n stap.

Vrye Denker

Die dinge wat K**s sien kom

'n Mens kan sien hoe die wêreld al hoe maller word.

Vrye Denker

FW en Cyril – anders en tog eenders

Cyril Ramaphosa moet feitlik dieselfde sekuriteits- en ‘verraad’-uitdagings as FW de Klerk in 1989 hanteer.

Vrye Denker

Oor Dikgewrig Rassie en Cyril Naidoo

Max skryf oor die Britte se probleme met 'n Boere-oorlogmonument en jingoïsme en sy irritasie met die white saviours.

Gesondheid & Omgewing

Kan klimaatsverandering Eskom red?

Ironies is dit juis die klimaatkrisis wat die sukkelende Eskom-skip na kalm water kan dwing.

Vrye Denker

Chaos kring uit weens ‘kuberoorlog’ teen Transnet

Twee weke ná die kuberaanval het Transnet steeds nie toegang tot al sy stelsels nie en staan baie bedrywighede stil.

Mense & Kultuur

Die duiwel agter elke bos, in elke dorp

Devilsdorp, Showmax se dokumentêre kortreeks, lewer bewys dat kleiner dorpe ook broeiplekke van onheil kan wees.

Mense & Kultuur

Die teater van tragedie in ons howe

Vir elke groot saak soos die Griekwastadmoorde is daar tientalle dramas wat elke dag in die Kimberley-howe afspeel.

Vrye Denker

Aanstap Rooies, die pad is lank en swaar

Die geskiedenis van die SA Kommunistiese Party, nou 100 jaar oud, is fassinerende leesstof.

Vrye Denker

Nóg ’n las op SA vroue se skouers

Covid-19 klap vroue selfs erger as mans, skryf Celeste Campher. Hulle moet immers gevier én opgehef word.

Mense & Kultuur

Stof tot stof: Die Koppi is stil vanjaar

Hierdie langnaweek is ook Oppikoppi-tyd. Maar die Bosveld, waar die fees elke jaar gehou is, is vanjaar stil.

Gesondheid & Omgewing

Ons moet met die virus leer saamleef

Kudde-immuniteit gaan nie gebeur nie. Ons moet dus inent dat dit bars.

Vrye Tyd

Weglê-eiertjies met toast, of mossels vir Sondag

Nettie Pikeur maak eiers met parmesaan en suurroom en beleë cheddar, en vir Sondag rys met mossels vir ses.

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Chopin se hart en die pampoen

Sou sy dalk soos Chopin – sonder 'n hart – in 'n nuwe vaderland moes probeer oorleef?

Klubhuis

Sit dit af, sit dit af. Dis kaf.

Dis waninligting wat vrees vir inentings dryf en gaan maak dat 'n geslag ouer Afrikaanses hul kinders wees laat.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

LEES NOG LEKKERDER

WOENSDAG SE STORIES

Vrye Denker

Die vloek van Marikana

Die bloedbad van 2012 is onafgehandelde sake vir pres. Cyril Ramaphosa, en ’n meulsteen om sy nek.

Mense & Kultuur

Oor ons ewige Gqeberha

Wat ons nou nodig het, is opbouende boeke oor uitskieters wat hulle nie laat onderkry nie, maar altyd hoër reik.