Vrydag 24 September 2021

ANC SE VLAM BRAND ÁL FLOUER

Vrye Denker

Drome word nat en brommers vier fees

Die geborgenheid van die ANC tydens die bevrydingstryd het plek gemaak vir wantroue en kollektiewe verlies.

Nuus & Politiek

Straffeloosheid demokrasie se kriptoniet

Max du Preez skryf oor die tanende status van die regbank.

Mense & Kultuur

Johanna Brandt: van Boerespioen tot feminis

’n Afrikanervrou wat ’n spioen in die ABO was, was later waarskynlik ook die land se eerste New Age-aktivis.

Nuus & Politiek
Gratis

Coligny-saak: Wat laat ’n regter wankel?

Die Coligny-saak is ’n voorbeeld van hoe ’n aweregse hofuitspraak vertroue in die regstelsel kan kelder.

Vrye Denker

Die ANC se visie is moeg

Die tyd het gekom: Kiesers moet die gebroke ANC oorboord gooi in die komende verkiesing.

Vrye Denker

‘Verkiesing is kans om partystelsel te wysig’

As onafhanklikes kan saamwerk, kan dit hervorming in Suid-Afrika ’n hupstoot gee.

Vrye Denker

KLIP IN DIE BOS | Dinge verbrokkel, maar partye klou

Mmusi Maimane se poging om die knelpunte van die verkiesingstelsel op te los verdien baie meer aandag.

Wetenskap & Tegnologie

Die geRaaS gaan ál erger word

Gesofistikeerde kuberkrakers maak 'n fortuin deur organisasies se rekenaarstelsels te kaap en ’n losprys te eis.

Nuus & Politiek

Afstig-Kaap: Wie gaan die stem trek op 1 November?

Die DA se opdraande stryd in die Kaap, Geordin Hill-Lewis wat De Lille se bluf roep, en die Luislang van die Laeveld.

Gesondheid & Omgewing

Richtersveld: Waar is Hot Lips heen?

Die Richtersveld se befaamde botanis Pieter van Wyk se plan teen sindikate wat seldsame en bedreigde plante stroop.

Mense & Kultuur

Van ’n skewe boek tot onvolmaakte gedigte

Op hierdie week se leeslys is daar voorwaar iets van alles, van roerende poësie tot naelbyt-rillers en mooi memoires.

Vrye Denker

KLIP IN DIE BOS | Moet Zuma ‘wit geregtigheid’ kry?

Is 'n wit aanklaer voor 'n wit regter in 'n wit regstelsel uit Europa vandag gewens?

Klubhuis

Ja, ons ís patriotte

Party maak vure en ander blus dit. Maar soms, wanneer dit saak maak, dan staan ons saam.

OPE BRIEWE

Vrye Denker

Kommer oor rigting wat IRR ingeslaan het

'n Groep van 80 besorgdes spreek hulle kommer uit oor die rol wat die Instituut vir Rasseverhoudinge tans in SA speel.

Vrye Denker

‘IRR hou die liberale front teen die linkses’

Die toestand van SA vandag behoort die aktiviste wat die situasie aangehelp het skaam te laat voel, sê die IRR.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Lag nóg ’n slag

In dié vrolike familie bly geen ego staande teen die aanslag van laggendes, poetsbakkers en beentrekkers nie.

VRYE TYD

Vrye Tyd

Speel met vuur

Om met hout en vlamme te kook is nou 'n witwarm trend wêreldwyd. En deel daarvan is om meer as net vleis te braai.

Vrye Tyd

Kriegler sit aan met Kissinger en Le Carré

Heindrich Wyngaard wonder wat skep, skink en dink ... oudregter Johann Kriegler.

Vrye Tyd
Gratis

Kouewaterswem is meer kuur as gier

Gewone mense op gewone plekke oral in die wêreld glo aan 'n koue plons vir genot en gesondheid.

Vrye Denker
Gratis

Ons erfenis is in die sop

Ons prut al sedert 1994. G'n mens is tog ’n eiland nie. En nou bedreig die pandemie éérs ons erfenis.

SLUIT BY ONS AAN

Mense & Kultuur
Gratis

Teken in en wen wyn

15 nuwe intekenare kan ’n kis Jan Harmsgat-wyne wen en bestaande intekenare ’n naweek by Jan Harmsgat Country House!

Mense & Kultuur
Gratis

Bestel jou T-hemp nou!

Dra jou hart op die bors met Vrye Weekblad se oulike nuwe T-hemp.

LEES LEKKER OP DIE APP