Vrydag 8 Oktober 2021

VERSKIETENDE POLITIEKE STERRE

Nuus & Politiek

Is die buffel terminaal verwond?

Piet Croucamp skryf oor sy vrese vir pres. Cyril Ramaphosa en die integriteit van sy stem wat impak verloor.

Mense & Kultuur
Gratis

Karoomanne boer saam én vooruit

Twee jong skaapboere van Carnarvon wys waar ’n wil is, is ’n weg, al sê die staat en statistieke ook wat.

Vrye Denker

’n Sprankie hoop vir ’n regverdige regstelsel

Rassevooroordeel in ons howe: Chris Marnewick onthou die dag in 1986 wat die skille van sy oë af geval het.

Nuus & Politiek

Die teësinnige Khoe-toeriste oor die waters

Die verhale van die eerste vier Suid-Afrikaners wat oorsee gereis het.

Mense & Kultuur

Die vele hoede van Peach van Pletzen

Hy is nie (net) Oubaas se seun nie, maar ’n muso, sakeman, Praating-kenner en sommer net ’n legeh mens.

Nuus & Politiek

Binne SA se rampokker-munisipaliteite

SA munisipaliteite is ’n skakel in die korrupsieketting en heelwat is op die spel in die aanloop tot die verkiesings.

Nuus & Politiek

Politieke Notaboek | Zillhuisen klink ál meer Trumpiaans

DA skiet homself wéér in die voet, die Juju en John Show, en ’n kabinet vir die Piesangrepubliek.

Gesondheid & Omgewing

6 verhale uit die Covid-loopgrawe

Ses gesondheidswerkers maak hul hart oop oor die woede en frustrasie van hul taak tydens die pandemie.

Nuus & Politiek

BLO probeer vrae oor vliegongeluk stilmaak

Die neerstort van 'n BLO-vliegtuig het vrae oor die onafhanklikheid van sy ondersoekeenheid op die spits gedryf.

Mense & Kultuur

Boeke vir oud, jonk en dronk

Dié week dis ons nog ’n lywige leeslys op met iets plaaslik, iets internasionaal en heelwat tussenin.

Mense & Kultuur

Oor vyfrandwinkels en Chinese kluitjies

Kyk verby die stereotipes oor Chinese mense en sien saam met Peet Steyn die ander kant van die storie.

Vrye Denker

Verkiesings gaan dwase na vore bring

Die uitslag van vanjaar se verkiesings sal waarskynlik ontevredenheid eerder as lojaliteit weerspieël.

Gesondheid & Omgewing

Van pandemiesukses tot Lion King en sexy tee

Waarom het Taiwan se Covid-kaartehuis skielik inmekaargetuimel?

Ekonomie & Geldsake

Honger mense kort nie ’n kommunistiese intelligentsia nie

Waar bly die revolusie? Douw Steyn sê werkers wat genoeg kry, vermy juis die verwagte opstand teen kapitalisme.

KLIPPE IN DIE BOS

Vrye Denker

Minister, Afrikaans hoort hier!

Om te sê Afrikaans is nie 'n inheemse taal nie, is om Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners van hul identiteit te beroof.

Vrye Denker

FW de Klerk se tweesnydende nalatenskap

Hy was die vernietiger van statutêre apartheid, maar ook 'n saboteur van die reënboognasie, meen Pierre Cronjé.

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Siek en sat vir Zoom-vergaderings

Instagram-beïnvloeders en ydeles hou dalk van video-oproepe, maar vir die res van ons gaan dit nooit pret wees nie.

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Klubhuis

Covid en die geskiedenisklas

Die pandemie verduidelik die geskiedenis van die sosiale kontrak tot by die kaalkoppe van magslus en China.