Vrydag 11 November 2022

LEPELS, TEPELS, SPEEDO’S EN MBEKI 2.0

Nuus & Politiek
Gratis

Malema en Mazzotti se bromanse

'n Hoofstuk, in Afrikaans vertaal, uit Jacques Pauw se nuwe boek, Our Poisoned Land.

Nuus & Politiek
Gratis

Bedel by die Weste, heul met die Russe

SA wil ’n gesamentlike vlootoefening met Rusland en China hou, maar smeek terselfdertyd vir Westerse geld.

Nuus & Politiek
Gratis

Maties te kosbaar om nie met álmal te deel

Kritici van die Khampepe-verslag toon wanbegrip vir die vervreemding van swart studente en dosente.

Vrye Denker
Gratis

Sinvolle gesprekke met God

As jy soek na die sin in jou lewe, sal die vraag oor God jou verstaan van die werklikheid tot die uiterste toets.

Nuus & Politiek
Gratis

Ouers wat uit wraak moor

’n Nuwe referaat ontleed moordenaars wat hulle maats lyding wou berokken deur hulle eie kinders te vermoor.

Mense & Kultuur
Gratis

Die geniale William Kentridge

GEBORG | As kunstenaar beperk Kentridge hom nie tot ’n spesifieke genre of materiaal nie.

Nuus & Politiek
Gratis

Speedo-pleidooi: Koppe onder die water!

Die VN se Beskermheer van Oseane pleit by wêreldleiers: Doen nóú iets om kweekhuisgas-emissies te verminder.

Vrye Denker
Gratis

Tussen die lepel en die mond

’n Paar raaiselagtige kosspreekwoorde kom onder die loep.

Nuus & Politiek
Gratis

Om vir eerstejaars te kan sê: Moenie worrie!

Twee boekies vir nuwe studente maak ’n enorme verskil en help universiteite om hul sukseskoers te lig.

Vrye Tyd
Gratis

Kerneels se leeswenke uit die celebrosfeer

Ons belese boekwurm steek kers op by glansganse wat wel tyd kry om te lees.

Vrye Tyd
Gratis

Gilroy kruis swaarde met die gesiglose Crito

Is dit reg dat die gemaskerde Kavalier van Afrikaanse lettere anoniem dwarsklappe uitdeel?

Vrye Tyd
Gratis

Liefdesbrief aan kos en ’n plunderbare bundel

Lesers gee hulle indrukke van Adele Vorster en Antjie Krog se nuutste aanbiedinge.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Tokkelossiesout teen die desperaatheid

Bestel moetie teen bestaansangs uit die ‘smalls’.

Klubhuis
Gratis

Klubhuis | Hoekom manlike voornaamwoorde?

Manlike voornaamwoorde in Afrikaans is sommer bog. Maar dit moet ook nie vroulik word nie.