Vrydag 9 Desember 2022

Hoerland, moerland, moorland

Nuus & Politiek
Gratis

Arthur Fraser: monster wat deur Cyril gevoer is

Ramaphosa het etlike geleenthede gehad om van dié man ontslae te raak. Hy het hulle almal geïgnoreer.

Nuus & Politiek
Gratis

Staan SA voor ’n afgrond of ’n Rubicon?

Wat hou die weke vorentoe vir SA in, gaan Ramaphosa ’n ander benadering begin volg, en gaan André de Ruyter dit maak?

Vrye Denker
Gratis

Die waarde van ’n goeie verduideliking

’n Pleit van onkunde oor Phala Phala het nie vir die art. 89-paneel gewerk nie en gaan ook nie vir Zondo werk nie.

Nuus & Politiek
Gratis

Gaan iemand oplaas The Cat se tjank aftrap?

Niemand het dit nog reggekry om DD Mabuza suksesvol te vervolg nie. Gaan dit nou verander?

Vrye Tyd
Gratis

‘Gee terug die p-woord se taboestatus’

Die digter Daniel Hugo sê daardie ‘vry fokken vrou’, Antjie Krog, het die woord ‘poes’ ontkrag.

Nuus & Politiek
Gratis

Mik Songezo Zibi na die hoogste stoel?

Die Rivonia Circle staan uit tussen opposisiegroepe met 'n stigter wat 'n vars bries tussen die bedompigheid is.

Nuus & Politiek
Gratis

Die tronkfoon waarmee loskoopgeld beding word

Die raaisel van die selfoon waarmee loskoopgeld onderhandel word.

Nuus & Politiek
Gratis

Ura Kremlyu! Wat is die Russe se planne met SA?

MAX DU PREEZ wonder wat Rusland se werklike agenda met Suid-Afrika is.

Vrye Denker
Gratis

In die politiek het almal ’n geraamte in die kas

Soos wat goeie politieke leierskap al hoe meer ’n hersenskim word, moet burgers meer vir hulself begin doen.

Boeke
Gratis

Is Moormansgat misdaadfiksie?

Dis moeilik om Chris Karsten se jongste boek te klassifiseer, maar dis boeiend.

Boeke
Gratis

Tove Jansson en haar Tooti se eilandsomers

Oor twee vroue se somersverblyf, die onherbergsame eiland Klovharun, en hoe dit in hul kuns neerslag vind.

Boeke
Gratis

’n Dop-en-dobbelstorie: Deel II

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Hoe ouer, hoe kamper

Sy wou nooit kamp nie. Maar hier bevind sy haar nou in die wêreld van ablusieblokke, daktente en wilde diere.

Vrye Tyd
Gratis

Ongehoorsame stillewes en sarkastiese koppies

Georgina Gratrix se uitstalling laat Henk Serfontein dieper kyk na die lelike ouma en ’n polistireenkoppie.

Vrye Tyd
Gratis

’n Bordjie soet en ’n bordjie sout

Vyf maklike happies vir gaste, hetsy daai spesiale date, jou twee beste vriende uit ’n ander dorp, of die familie.

Klubhuis

Klubhuis
Gratis

Klubhuis | Die uilman met die blou oë

Gee, o gee jou hart vir Charles Tromp, die uiltjiekunstenaar van Nieu-Bethesda.

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE