31 Maart 2023

TRÈS VREEMD, THABEAUX MBEQUE

Nuus & Politiek
Gratis

Sjarmante verkragter wat sy eie reëls maak

Die owerhede is al weer maande agter Thabo Bester.

Vrye Denker
Gratis

Waarom is Franse so lui? (En ander vreemde vrae)

Jy kan nie in Frankryk woon as jy nie stakings en betogings kan hanteer nie.

Nuus & Politiek
Gratis

Politieke Notaboek | SA trek dalk weer ’n Lasarus-trick

Oor groen lote wat oral begin uitslaan en die gulde geleenthede vir Tshwane se nuwe burgemeester.

Vrye Denker
Gratis

SA ekonomie kort ingrypende hervorming

Die ekonomiese beleid moet herbedink word en die voorsiende uitkomste moet op groei en werkskepping gerig wees.

Vrye Denker
Gratis

Stop! sê die Woebot

’n Psigoterapeut was skepties oor sielkundige raad wat van ’n robot kom, maar is verras deur die app se sensitiwiteit.

Nuus & Politiek
Gratis

Gana: ‘Mense het vertroue in politiek verloor’

Hoekom hy reken die ou partye het nie meer iets betekenisvol om by te dra nie en ‘hoekom 2024 ons 1994 is’.

Nuus & Politiek
Gratis

Genugtig!!? Is alles oukei by die huis, Thabo?

Mbeki het ’n vreemde brief vol uitroeptekens by die adjunkpresident laat aflewer met woeste dwarsklappe.

Vrye Denker
Gratis

Wat stroom volgende deur jou kassie?

Voorstelle oor uitstekende reekse op televisie-stromingsdienste, insluitende realiteits- en dokumentêre reekse.

Vrye Denker
Gratis

Hoe lank voor ons ware gevoelens uitborrel?

Wat maak ons met ons woede en hoe wend mens dit konstruktief aan?

Vrye Denker
Gratis

Grondwet kan SA van Jaar Zero-droom red

As die Grondwet eerbiedig word, kan dit verhoed dat Suid-Afrika na ’n stamstelsel terugwyk.

Boeke
Gratis

Meesters van moord en veeltaligheid

Twee heel uiteenlopende boeke waarin die protagoniste meestal vergeefs soek na tuishoort en konneksie.

Boeke
Gratis

Episode 1: Die dae van die wit dahlia

Lees die eerste aflewering van die meesleurende verhaal oor vroomheid en verlies.

Boeke
Gratis

Die skrywer as vos: Dubravka Ugrešić

Ons letterkundekenner bring hulde aan die eksentrieke optekenaar van 'n chaotiese era.

VRYE TYD

Vrye Tyd
Gratis

Kramer gaan soek stories en musiek Ver in die Wêreld

David Kramer gesels oor sy nuwe musical, Ver in die wêreld Kittie.

Vrye Tyd
Gratis

Haar kuns kleur in wat geskiedenis wou uitvee

Bruin mense sou ‘skoonveld’ kon verdwyn, maar hier ís hulle: in Marsi van de Heuvel se bekroonde uitstalling.

Vrye Tyd
Gratis

Is dit die refs of is dit die verspotte reëls?

Ons sportskrywer gaan gal af oor enkele sakies.

Vrye Tyd
Gratis

Die hele wêreld bak kluitjies

Elke kultuur maak ’n weergawe van die kluitjie. In China het die sout weergawe ons skrywer se hart gesteel.

Vrye Tyd
Gratis

15 vrae aan Antoinette Kellermann

Die aktrise berei voor vir die KKNK en het byna nie tyd vir ons vrae nie.

Klubhuis
Gratis

Klubhuis | Die pnoes in Pniël

’n Vrou trek met haar dogter en rescue-hondjies na ’n skilderagtige dorpie en kry sonde met die bure en die landlord.

DIE WEEK SE NUUSBRIEWE